My Spieël- Ek is meer werd as wat die oog kan sien

Ons is 2 Jaar oud!
Baie dankie aan almal se deelname die afgelope 2 jaar.
Elkeen is ‘n seën vir ons.

Hier is ons eerste tema gewees: Die Wagkamer.
Jy kan die opsomming aflaai deur die knoppie hier onder te druk.

Tema: My Spieël- Ek is meer werd as wat die oog kan sien

Skrif = Mark 7 : 15

Bespreek
1. Ek is waardevol agv God se Gees wat in my woon.
Rom 8 : 11 & Hand 1 : 8
Rom 8 : 14-15 & Joh 1 : 12
Rom 8 : 26-27 & 1Tim 2 : 5
2. Hoekom is ek hier??
Rom 8 : 16-17
Rom 8 : 19
Rom 8 : 28
Belofte
Jak 1 : 22-25

Opsomming

Kliek om te lees

Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like