Jou lewe maak saak – jy is meer werd as n kleipot
Tema: Jou lewe maak saak – jy is meer werd as n kleipot
Skrif: Joh 12 : 24
Bespreek
1.Jou lewe is onvervangbaar!
1Pet 1 : 22-26
Hand 17 : 26
2.Jou lewe is onvernietigbaar!
Joh 11 : 25
2Kor 4 : 7-9
3.Jou lewe is onweerstaanbaar!
Joh 3 : 16-18
Rom 5 : 8
Afsluiting: Gen 3 : 1-2

