Die Swart Hond : Aanvaarding beteken nie Opgee nie

Tema: Die Swart Hond : Aanvaarding beteken nie Opgee nie
Skrif: Hand 9 : 3-6

Bespreek

Wat het Moses, Dawid, Job en Elia in gemeen?
Deut 1 : 12
Ps 139 : 8
Job 7 : 6-7
1Kon 19 : 2-4
Moet ek my emosies aanvaar of begrawe.
Jer 17 : 9-10
Rom 7 : 19-20
Agv die sondeval wil ons die werklikheid wegsteek.
Gen 3 : 6-10
Joh 16 : 33
DAAR IS N BETER PAD AS DIE BESEMBOS.
Ps 139 : 23-24
Afsluiting = Hos 10 : 12

Opsomming

Kliek om te lees



You Might Also Like