Die pad na voorsiening
Tema: Die pad na voorsiening
Skrif= Gen 22 : 14
Bespreking:
1 Voorsiening het ‘n prys
Gen 22 : 1-2
2 Voorsiening word ontsluit deur Gehoorsaamheid
Ex 17 : 6
Num 20 : 7-13
3 Voorsiening word bepaal deur jou verwagting
2Kon 4 : 2-6
4 Voorsiening is vir vandag
Ex 16 : 15-21
5 Voorsiening is alreeds deur God bepaal
Hand 10 : 3 + 9 + 19 – 20
Matt 6 : 8
Afsluiting: Joel 2 : 25

