As jou Geloofsbene Wankel

Tema: As jou Geloofsbene Wankel Woorde
Skrif: Joh 10 : 27-30

Bespreek
Wat veroorsaak dat ons geloofsbene wankel?
Gen 3 : 1-5
Matt 14 : 24-26
Wat kan ek doen as doen as my geloofsbene wankel?
Joh 21 : 3
2 Kor 5 : 7
Rom 10 : 17
Afsluiting: Luk 22 : 31-32

Read more

Bid ek verniet?

Tema: “Bid ek verniet?”
Skrif: Jona 2 : 1-2

Bespreek:
1 Hoekom bid ek as God alles weet?
Jes 65 : 24
Psalm 115 : 2-3
Job 42 : 2
Joh 14 : 13-14
2 Die gebed wat altyd beantwoord word?
Luk 7 : 2-10
Joh 12 : 23-28
3 Jou gebed is nie verniet nie
Open 5 : 7-10
Belofte: Ps 116 : 1-2

Read more

Die 3 wyse Dames

Tema: Die 3 wyse Dames
Skrif= Spr 14 : 1

Bespreking:

1 Die 3 wyse dames
Luk 1+2
2 Die Wyse dame het altyd iets om aan te trek?????
Efes 2 : 10
1Kor 11 : 11-12
1Pet 3 : 3-4

Belofte = Luk 1 : 45

Read more

Job se raad vir 2023

Tema: Job se raad vir 2023

Skrif = Luk 4 : 4

Bespreking:

1. Bly aanbid tenspyte van die storm
Job 1 : 20-22
2. Jou krisis veroorsaak nie n krisis in die hemel nie
Job 2 : 9-10
3. Leef deur geloof nie vrees nie
Job 3 : 25
4. God sal dit volbring
Job 19 : 25
5. Moenie God bevraagteken nie
Job 40 : 20+27
6. Als is moontlik by God
Job 42 : 2
7. God kan jou lot verander
Job 42 : 10
Belofte = Deut 11 : 12

Read more